Jump to content

SecurePoll:1414/msg/af

From Wikimedia Vote Wiki
id"1414"
lang"af"
messages
title"Universele Gedragskode Hersiene Toepassingsriglyne Bekragtiging"
intro"Hierdie stemming is deel van die bekragtigingsproses vir die toepassingsriglyne van die Universele Gedragskode. Dien jou stem hieronder in. Vir meer inligting, verwys na [https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:MyLanguage/Universal_Code_of_Conduct/Revised_enforcement_guidelines/Voter_information die kieserhulpbladsy] op Meta-Wiki. '''Kies asseblief "nee" of "ja". Stemme met geen "nee" en "ja" gekies nie, sal nie in die finale telling ingesluit word nie.'''"
jump-text"Die stemming sal op 'n sentrale wiki gehou word. Kliek asseblief op die knoppie hieronder om oorgedra te word. Let daarop dat wanneer u stem, sekere inligting, insluitend u IP-adres en gebruikersagent, versamel sal word om ondersoekers in staat te stel om die integriteit van die stemming te verseker. Dié inligting sal 90 dae nadat die verkiesing afgehandel is, uitgevee word en sal slegs sigbaar vir ondersoekers en personeelverkiesingsadviseurs wees."
return-text"Universele Gedragskode-projek"
unqualified-error"Ons vra om verskoning, maar dit lyk nie of u op die stemgeregtigde kieserslys is nie. Besoek [https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:MyLanguage/Universal_Code_of_Conduct/Revised_enforcement_guidelines/Voter_information die kiesershulpbladsy] vir meer inligting oor kiesers geskiktheid en inligting oor hoe om by die kieserslys gevoeg te word as u stemgeregtig is."
comment-prompt"As u bekommerd is oor die toepassingsriglyne, dui asseblief die afdeling of afdelings aan wat u bekommer en watter bekommernisse u het. '''Kommentaar sal oop vir die publiek wees. Moet asseblief nie persoonlike inligting verskaf nie.''' Dankie."
questions
id"1415"
messages
column-1"Nee"
column0"—"
column+1"Ja"
text"Stem"
options
id"1416"
messages
text"Ondersteun u die toepassing van die Universele Gedragskode gebaseer op die hersiene riglyne?"